Osbraai op kromdraai - chords ver. 1 Chords & Tabs

View Guitar Chords for Osbraai op kromdraai - chords ver. 1

  
DOsbraai op Kromdraai, almal is dAaar Van heinde en verre kom almal sDaam Die oupas en oumas D7sit op die stGoep Ver in die vDerte, die jAakkals wat rDoep
DDie mense dié kuier, die kinders drink Acoke Tant Lenie is besig, om koffie te sDkink Die son trek al water, die sD7kemer is hGier Almal teDvrede om bAraaivleis te vDier
WAant oAns hAou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep
Hansie van Gansbaai speel die kitaar Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar Nooientjies staan eenkant, almal te fraai En kêrels se oë met liefde verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep