Krisjan swart - chords ver. 1 Chords & Tabs

View Guitar Chords for Krisjan swart - chords ver. 1

  David Kramer
Krisjan Swart

DBo kant die stasie Daar Awoon Kris Jan SDwart GTus-sen die Dspoorweg en dieA na-sio-na-leD-pad Op die Dmuur van sy stoep Hang die Ahorings van 'n Dbok In sy agtGerplaas groei pDerske boom Langs Agroot ou duiwe Dhok
Op daai dGuiwe is hy so Dtrots Hulle mAaak sy hart so Dbly Want die sGilwer bekers Dop sy pel  (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie) Dit sAtaan so in 'n Dry
Ja Ghy is Kris Jan DSwart Hy's Awyd en syd geDken Vir sy dGuiwe wat so vDinnig vlieg En Apryse vir hom Dwen
Nou kDrisjan se vrou Is Alekker rond en Dvet In haar Ghare dra sy Dkurlers In haar mAond 'n sigarDet
PaDntoffels aan haar voete AKook sy mos koDnfyt Met haar eGen oog op die tDuinjong Wie die agAterplaas natDspuit
O daai Gvrou is hy so Dtrots Ja sy Amaak sy hart so Dbly Al Gis sy nie Djonk nie Kan Asy nog lekker Dvry
Ja sGy is Wilmiena SDwart Hulle Aken haar 'n wyd en Dsuid Vir haar Gmelktert en mDosbolletjies Haar bAeroemde boer beDskuit
DNou Kris Jan se dogter's met 'n Aprokereur gDetroud En Ghy het vir haar 'n Dgroot wit huis In ARiebeech park gDebou
DEn die kaggel in die sitkamer Is Amooi met klip verDsier En 'n sGkildery van die tafDelberg Hang Ahoekal teen die Dmuur
Op daai Gdogter is hy so troDts Sy Amaak sy hart so bDly Al Gis sy nie Dmooi nie Het Asy haar man gDekry
Ja Gsy is Johanna DSwart Sy's die Avrou van die proDkereur En haar lGippies en haar viDngernaels Is diAeselfde bloed rooi kDleur
Nou DKris Jan se seun Is 'n Alekker fris Dgebou Maar sy sGtem is 'n bietjie Dhoog
Sy brAoek is 'n bietjiDe nou Sy hDare dra hy lank En hy sApeel ook die kDitaar En 'n KGris Jan vra sy vDrou "Awaar kom die sDeun vandaan?" Op daai sGeun is hy nie tDrots nie Hy Amaak sy hart so Dseer Kan Gek tog sy Dpa wees Wil AKris Jan rDedeneer
Ghy is Kris Jan DSwart O hy het Aook sy pa se Dnaam Maar sy hGare en sy kDitaar speel Die Amaak sy pa so sDkaam
Dbo kant die stasie Daar Awoon die swart gDesin En 'n GKris Jan drink net Dbrandewyn WiAlmiena drink net gGin
Hulle sGit daar op die sDtoep In die sAkemerlig so fDlou En hulle Gkyk hoe vlieg die dDuiwe ASirkels teen die Dblou
Ja hulle Gsit daar op die sDtoep In die sAkemerlig so Dflou En hulle Gkyk hoe vlieg die Dduiwe SiArkels teen die bDlou