View Guitar Chords for As musiek begin speel - chords ver. 2
Intro: CCHulle sê ons moet glo, net soos die kinders EmSo is hierdie lewe dan net vir beginners? FSeuntjies word manne en gaan sit dan in ‘Cn kroeg en lyk GmoegMy seun, jy moet luister as ek vir jou sê: Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg is genoegEk wil hê jy moetC saam sing as musiek begin speel en dAmans in die somer se reën En soFek vir die reënboog langs die Gpad, my skat CHardloop in die see in met jou Amjeans aan Kyk uit vir ‘n meermin eFn deel in gesprekke oor al die mooi plekke langs die Gkus Bly bewus van Fjouself Net nie teCveel nie ook nie te Ammin nie Maar net nie te Gveel nieEk wil hê jy moetC saam sing as musiek begin speel En Amdans in die somer se reën En sFoek vir die reënboog langs die Gpad, my skatEn Fas jy ooit voel die lewe is net een groot gAme-suffer F reik jou hande uit en help ‘Gn ander met minder as Fjy Gaan maak iemand Ambly want dan sal jGyAltyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een Brug (x2) =========CNan na na na he, Nan na na na he AmNan na na na he, Nan na na na he FNan na na na he, Nan na na na he GNan na na na he, Nan na na na heEk wil he jy moet Fsaam sing Ek wil he jy moet Esaam sing Ek wil he jy moet AmsaaGm Fsing my Ckind