Beautiful in beaufort wes - chords ver. 1 Chords & Tabs

View Guitar Chords for Beautiful in beaufort wes - chords ver. 1

  
AEn jy was beautiful in beaufort wes En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou En Ejy het op grafte en op treine Ford FaiArlain - lain - lain se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computor analysts
En Elaas winter you tried to slit your wrists en Anou skryf jy vir my Ek kan nie meer slaap nie,
Nie meer lag nie
Nie meer iEets vir jou sing nie Nooit ooit wAeer vir my soen nie
En mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook
En daai Esweet sweet dinge vir my sê Terwyl jy Asweet sweet in my arms lê
En die presiese woorde het ek presies vergeet
Ek Eonthou net die rook en die sweet in beaufort Awes En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie Emeer iets vir mekaar doen nie Nooit Aooit weer vir jou soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
En in die Erear view mirror jou gesig gekyk En Agesê "miskien moet ek gelukkiger lyk
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
En ek het gEevoel hoe my hart losruk uit my lyf En soos 'n Aroeiboot in die rivier af dryf
En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie Emeer iets ooits reg doen nie Nooit Aooit weer vir jou soen nie
Bekfluitjie gedeelte En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
To Ean-der-kant die ding dong gong Van die Abreakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake up call my life
Jy't Egesê wees asseblief  life vir my Maar Aek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
Nie Emeer so iets doen nie Nooit Aooit weer vir jou soen
Bekfuitjie gedeelte (sing die volgende op een toonhoogte)
ANie meer slaap nie, nie AMeer lag nie, nie AMeer  so iets doen, nie ANooit ooit weer vir jou soen